Irma de Klerk: Huisgenoot se nuwe troostante
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Vir Die Voëls' se Irma de Klerk is aangewys as Huisgenoot se nuwe troostante.

'Vir Die Voëls' is 'n Afrikaanse-fliek wat die liefdesverhaal volg van Irma en Sampie de Klerk - twee dood gewone Suid-Afrikaners.
LEES: Vonkelvrou Lizz Meiring bring ‘Die Weduwee se Sjampanje’ na Pretoria
Hul liefdesverhaal is in 'n fliek omskep en die hoofkarakters was Simoné Pretorius en Francois Jacobs.
Sampie het in 2019 aan 'n hartaanval gesterf en sou daardie jaar op Oukersaand hul 36ste huweliksherdenking vier.
LEES: 'Die Hof'-oomblik laat duisende skaterlag
Na die skieklike afsterwe van haar geliefde Sampie, het Irma besluit dit is tyd om ander te troos en raad te gee.
Irma is aangewys as Huisgenoot se splinternuwe troostante.
"Die soet én sleg - ek het die lewenservaring.
"Ek is 'n straight shooter, maar ek het simpatie en empatie. Ek behandel elke leser se brief met respek."
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Jacaranda FM
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
'Grandpa Robbers' stand trial for Kim Kardashian Paris heist
During the 2016 Paris Fashion Week, the billionaire businesswoman was he...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
LISTEN: South Africans can say goodbye to spam calls!
This is not a drill!
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago