KYK: Elvis Blue se huis oorstroom
Updated | By Scenic Drive With Rian
Sanger Elvis Blue het onlangs 'n video op sosiale media gedeel nadat sy huis in George na swaar reën oorstroom het.

Die dorp, George, in die Suid-Kaap is deur erge oorstromings getref ná swaar reën wat Maandagoggend uitgesak het.
LEES: FOTO'S: Alles oor 'Getroud Met Rugby' se luukse troue
Huise in verskeie dele van die dorp is oorstroom, terwyl nooddienste uitgeroep is om mense in nood te help. Skole is tans gesluit en die George dam is tans ook oorvol.
Die gewilde sanger en voormalige 'Idols SA'-wenner Elvis Blue het 'n video van sy huis op sosiale media gedeel wat na swaar reën oorstroom het.
LEES: LUISTER: Emosionele Bobby van Jaarsveld bring hulde aan vriend Theuns Jordaan
Blue sê hy het nog nooit so baie reën gesien nie en noem dat die water van alle kante af gestroom het.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Facebook/ Elvis Blue
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Angelique Gerber and Tasché Burger set to battle it out at Boxop 3
It’s on - and it’s going to be sensational! The Boxop ser...
The Scenic Drive with Rian 50 minutes ago -
KYK: 'Boer Soek 'n Vrou' topboer Tyson Zunckel is verloof
Seisoen 14 van ‘Boer Soek ’n Vrou’ het opgelewer, met die seisoen se to...
The Scenic Drive with Rian 2 hours ago