KYK: 'Getroud Met Rugby'-aktrise verklap opwindende nuus!
Updated | By The Afternoon Drive
Die aktrise Jenine O'Reilly en haar man Warren O'Reilley het opwindende nuus op sosiale media gedeel.
Aktrise Jenine O'Reilly is te sien in die gewilde kykNET-sepie, 'Getroud Met Rugby'.
KYK: Ivan Botha en Donnalee Roberts se nuwe fliek 'Beurtkrag'
In 2021 het dié aktrise haar nooiensvan verander vanaf Globler na O'Reilley toe sy in huwelik getree het met haar man, Warren O'Reilly.
Sy het in 'n onderhoud met Huisgenoot onthul dat sy en haar man gebid het vir hierdie baba.
LEES: Is dit 'n seun of dogter vir Khloé Kardashian en Tristan Thompson?
Die aktrise het die opgewonde nuus op Instagram gedeel.
Kyk na die foto's onder:
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Ecstatic celebrations as Spaniards fete World Cup triumph
Thousands of ecstatic Spanish fans in Madrid belted out Queen’s song ‘We A…
Breakfast with Martin Bester 12 hours ago