KYK: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons
Updated | By Scenic Drive With Rian
Rooi lipstiffie, hoë haakskoene en TikTok is van ds. Farren Watt se gunsteling-goed.

Farren Watt is 'n geliefde dominee van die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) in Lambertsbaai, maar is ook geliefd op TikTok.
LEES: Springbok Eben Etzebeth se meisie 'n gewilde sepiester
Maar dit was nie altyd maklik nie.
Volgens ds. Watt is daar 'n groepie in die gemeente wat nie baie van haar hou nie, maar sy glo die Here het 'n plan gehad met haar en sy weet dat daar altyd mense sal wees wat nie van jou sal hou nie.
LEES: Nuwe Showmax-reeks het land aan die gons
Gedurende die pandemie, moes sy al haar dienste aanlyn stroom - en so het haar liefde vir sosiale media ontstaan.
Sy het al 66 000 volgelinge op TikTok, waar sy hulle vermaak met haar unieke sê-goed.
Watt glo dat predikante moet van hul 'high horses' afklim en besef hulle is nie God nie; hulle is ’n mens soos almal anders.
@farren.watt GEEEEEEEITE ✌✌ Ek is so excited dat julle die photoshoot se fotos moet sien🥺❤ #geite #fyp #geiteclothing #tiktoksa #farrenwatt ♬ original sound - myzkyTahaHiva
@farren.watt 🙈 #fyp #tiktoksa #farrenwatt ♬ original sound - Farren Watt
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Verskaf
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago