KYK: TikTok-sensasie Janey en Waney laat duisende skaterlag

KYK: TikTok-sensasie Janey en Waney laat duisende skaterlag

Lus 'n bietjie lekker lag? Kyk gerus na TikTok-sterre Janey en Waney se video's!

Janey en Waney
Verskaf

Jana Jooste en Rynhardt Schoeman, van Centurion, is vriende sedert 2008 en ken mekaar al 14 jaar.

LEES: TikTok-ster Wynand Kotze laat duisende lag met unieke video's

Die gewilde duo is nie getroud nie, maar is beste vriende.

Aan die begin het hulle eers net Facebook-video's gemaak en het later TikTok probeer. 

LEES: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons

Hul TikTok-videos is van hoe om 'n groendrankie te maak tot hoe Suid-Afrikaanse liedjieskrywers met lirieke opkom. 

As die twee nie besig is met TikTok-video's nie, is Jooste betrokke by haar familie besigheid en Schoeman is 'n fotograaf. 

Kyk na paar van hul gewilde video's hieronder: 

@janeywaney30 😃🤣Dankie @Dirk vd Westhuizen Jy doen nie net sport nie maar jy is ook een❤️ #jayway #dirkvanderwesthuizen #afrikaans #afrikaanstiktoks ♬ original sound - Janey&Waney
@janeywaney30 Watse tipe worsie wil jy op jou hotdog hê? #afrikaans #afrikaanstiktok #lmga #jayway #suidafrika ♬ original sound - Janey&Waney
@janeywaney30 Leer uit jou foute🙄duh. #jayway #afrikaans #afrikaanstiktok #afrikaanstiktoks #grappies #suidafrika ♬ original sound - Janey&Waney

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Jacaranda FM

Show's Stories