KYK: TikTok-ster Wynand Kotze laat duisende lag met unieke video's

KYK: TikTok-ster Wynand Kotze laat duisende lag met unieke video's

Lus 'n bietjie lekker lag? Kyk gerus na TikTok-ster Wynand Kotze se video's!

Wynand Kotze
Verskaf

Wynand Kotze, beter bekend as Wyn Vir Die Pyn op TikTok is verseker besig om groot naam te maak op sosiale media. 

LEES: KYK: 'Kommin' Brakpan-onnies maak naam op TikTok

Paar van sy TikTok-video's is al meer as 300 000 gekyk. 

LEES: Russiese vroue op soek na SA-mans in nuwe program

Maar wat maak sy video's so uniek? In sy video's gesels oor die waarhede van die lewe, maar op 'n komiese manier. 

Kyk na paar van sy video's hier: 

WAARSKUWING: Kru Taal

@_wynvirdiepyn_ Lkr j. Hgd? #mammahetbegintiktok #afrikaans #lekker #afkorting #lag #lol #gaybestfriend #kwaad #afrikaanscomedy #influencer_sa_afrikaans #fyp #wmj ♬ original sound - Wynand Kotze
@_wynvirdiepyn_ Wie is die ma? #mammahetbegintiktok #afrikaanscomedy #afrikaans #influencer_sa_comedy #gaybestfriend #lekker #vraag #domvraag #southafricancomedy #gay ♬ original sound - Wynand Kotze
@_wynvirdiepyn_ #stitch with @dustinpoynter Moet my nie nooi nie #mammahetbegintiktok #afrikaans #snaaks #braai #koek #introvert #gay #rugby #afrikaanscomedy #fyp ♬ Monkeys Spinning Monkeys - Kevin MacLeod

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: Verskaf

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories