KYK: 'Kommin' Brakpan-onnies maak naam op TikTok

KYK: 'Kommin' Brakpan-onnies maak naam op TikTok

Die TikTok-trio Brakpan Bokslagter; (Ruan Cronjé), Tertia Turfjakkals (Kirsten Swart) en Tielie (Monique Smit) laat mense skaterlag met hul unieke video's. 

Brankpan-Onnies
TikTok/ Brakpanbokslagters

Ruan Cronjé, Kirsten Swart en Monique Smit is Suid-Afrika se jongste internet sensasie. 

Die Brakpan-trio, beter bekend as Brakpanbokslagters se skreeusnaakse video's op TikTok versprei soos 'n veldbrand op sosial media - en die video's is al meer as 380 000 keer gekyk. 

LEES: Heléne Lombard: Van TV-feeks tot 'Boerediva'

Die trio bestaan uit Brakpan Bokslagter (Ruan Cronjé), Tertia Turfjakkals (Kirsten Swart) en Tielie (Monique Smit). 

Ruan Cronjé, wie 'n onderwyser by Spring Boys High is, het genoem dat hy nie gedink het dit gaan so groot word nie. 

LEES: FOTO'S: Bobby van Jaarsveld se suster is verloof

Hy, Kirsten en Monique werk almal by dieselde hoërskool. 

Cronjé en Swart is al sedert hul skooldae vriende en het altyd gedroom om snaakse video's te maak. Hulle het toe 'n TikTok-profiel op die lappe gebring.

LEES: KYK: Shaleen Surtie-Richards maak laaste buiging

Die trio was verlede jaar tydens vlak 5 van die COVID-19-inperkeing op Margate vasgekeer.

Die drie deel wenke oor hoe om fiks te word, hoe om op 'n verhoog te proseer en dan gee hulle ook raad vir die lewe.

WAARSKUWING: Kru taal

@brakpanbokslagters

Brandy Soup ##foryou ##foryoupage ##fyp ##tiktok ##viral ##trending ##comedy ##funny ##southafrica ##viralvideo ##trend ##fypシ @tersiaturfjakkels

♬ original sound - Brakpan Bokslagters
@brakpanbokslagters

How i met @tersiaturfjakkels ##viral ##tiktok ##foryourpage ##comedy ##fyp ##fypシ ##southafrica ##xyzbca ##funny ##comedy ##brakpangrappies ##brakpan ##woman

♬ Oh, Pretty Woman (Live) - Roy Orbison
@brakpanbokslagters

Bed Talk! ##fyp ##fypシ ##comedy ##trending ##viral ##foryou ##foryourpage ##southafrica ##viralvideo ##trend ##xyzbca ##brakpan ##brakpangrappies

♬ original sound - Brakpan Bokslagters
@brakpanbokslagters

Brakpan is 'n rowwe plek ##fyp ##fypシ ##brakpanmemes ##brakpanners ##brakpangrappies ##brakpan ##xyzbca ##wild ##afrikaans ##afrikaanstiktoks @tertiaturfjakkels

♬ original sound - Brakpan Bokslagters

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: TikTok/ Brakpanbokslagters

Show's Stories