Legende Ian Roberts terug op die kassie

Legende Ian Roberts terug op die kassie

Die legendariese akteur Ian Roberts is terug op die kassie, met 'n splinternuwe program, 'Ou Toppies'. 

Ian Roberts
Jacaranda FM

Die alombekende akteur en sanger, Ian Roberts, maak binnekort weer sy verskyning in 'n Afrikaanse-program, 'Ou Toppies'.

LEES: 'Die Byl' se Waldemar Schultz en span terug vir vierde seisoen

'Ou Toppie' volg die lewe van vier vreemdes wat "familie" word nadat hulle vir die eerste keer in 'n outehuis ontmoet. Die groepie van verskillende agtergronde bevind hulself onder een dak en aanvaar die ouwordproses.

LEES: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons

Bekendes soos Tobie Cronjé, Amos Ketlele-Chalale, Simon Bruinders en Heidi Mollentze is ook in die program te sien.

Roberts het met die Scenic Drive-span gesels oor die splinternuwe en opwindende program. 

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Foto: Jacaranda FM

Show's Stories