Madonna steeds gek oor seks én dwelms

Madonna steeds gek oor seks én dwelms

Die pop-ikoon Madonna het verklap dat sy steeds gek is oor seks en dwelms.

Celebrating Madonna's birthday today.
Celebrating Madonna's birthday today. Twitter/Madonna

In 1991, het Madonne, 63, openlik oor haar slaapkamerstreke gepraat - en dertig jaar later het niks verander nie. 

LEES: 'Arendsvlei'-akteurs bring hulde aan ikoon Shaleen Surtie-Richards

Haar nuwe dokumentêr, 'Madame X', bevat beeldmateriaal van die sangeres se 2019-2020 wêreldtoer wat deur die pandemie kortgeknip is. 

Die pop-ikoon bespreek haar sekslewe en liefde vir dwelms in die dokumentêr. 

LEES: 'Die Hof' beloof om hope drama na die kassie te bring!

Madonna het genoem dat sy verkies dat mans met haar seks het en dan "loop". 

Sy het ook erken dat sy steeds dwelms gebruik, maar rook slegs om "cool" te lyk in foto's.

LEES: Ina Bonnette reg vir nuwe hoofstuk na wreedaardige aanval

Verlede week het Madonna sosiale media aan die gons gehad nadat sy haar boude aan die gehoor geflits het op die Amerikaanse geselsprogram, 'The Tonight Show'.

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Foto: Twitter

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories