"My hart is stukkend" - Rian van Heerden se geliefde Max sterf
Updated | By Scenic Drive With Rian
Rian van Heerden se geliefde kat, die gewilde Max, is Saterdagaand doodgery.

Rian van Heerden se geliefde en gewilde kat, Max, is Saterdagaand doodgery.
LEES: 'Op My Eish!': Ontmoet die 15 dames wat opsoek is na liefde
"Max was 'n legende na al die kere dat ek op die lug oor hom gepraat het," het Van Heerden op Facebook geskryf.
Van Heerden wat tans in Amerika is vir 'n produksie het die hartseer nuus op Facebook gedeel.
LEES: Rian van Heerden kuier met Pascal Pienaar in Los Angeles
"Ek gaan jou mis my kat. My hart is stukkend."
Toe die kar Max getref het was hy besig met sy gunsteling-aktiwiteit, rondloop.
LEES: Sakejoernalis wen halfmiljoen op 'Wie Word 'n Miljoenêr'
Volgens Van Heerden het hy gereeld in die omgewing gaan kuier.
"Nou dat hy dood is stuur mense vir my die mooiste foto's waar hy op hulle banke, stoele of muurtjies uitspan."
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Facebook/ Rian van Heerden
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 17 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 18 hours ago