Só maak jy jou lugbraaier skoon
Updated | By Scenic Drive With Rian
'n TikTok-ster wys hoe sy haar lugbraaier, ook bekend as 'n air fryer behoorlik skoonmaak.
Baie mense is lief vir hul lugbraaiers vir die perfekte aandete, maar hoe word die toestel skoongemaak?
LEES: Tien interessante feite oor 'Wie Word 'n Miljoenêr?'
'n TikTok-ster het haar manier gedeel - en volgens haar maak baie mense dit verkeerd skoon.
Volgens die TikTok-ster, benodig jy slegs seep en 'n koppie water.
LEES: SA se Motsi Mabuse skitter as beoordeelaar op 'Strictly Come Dancing'
Sy noem dat gebruikers die water en seep in die lugbraaier moet plaas en vir drie minute verhit.
Die hitte sal alle onnodige vuilheid los kook.
Na al die onnodig vuilheid los gekook het, spoel af die mandjie met skoon water.
@tanyahomeinspo Wow! It actually works💥 #lifehack #homehacks #airfryer #airfryerhack #tanyahomeinspo #cleantok #fyp ♬ Ogsoonow Inaan Ku Jeclahay Nimco Happy - Faysal Muniir
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: TikTok
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Full list of Bafana Bafana and Springboks 2026 fixtures
For the next few months, there are going to be almost too many sport event…
Breakfast with Martin Bester 20 hours ago -
Melrose Arch brings the Bafana Bafana fever to Johannesburg
With giant screens, electric crowds, and a proudly South African atmospher…
The Drive with Rob & Roz 21 hours ago