'Troukoors'-aktrise word vir 'n SAFTA benoem
Updated | By The Afternoon Drive
Die rol van 'Jessica' verower vir die gesogte Ilse-Lee van Niekerk 'n SAFTA-nominasie.
Ilse-Lee van Niekerk se rol as in 'Troukoors' sentreer rondom 'Jessica', 'n troukoördineerder wat die wêreld vir ander mooi maak, maar wat sukkel om liefde vir haarself te vind.
KYK: 'Getroud Met Rugby'-aktrise verklap opwindende nuus!
Van Niekerk is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat al in baie produksies betrokke insluitend; 'Getroud Met Rugby', '4 Mure' en 'Die Boekklub'.
LEES: Is dit 'n seun of dogter vir Khloé Kardashian en Tristan Thompson?
Die borrelende aktrise, is al werksaam in die plaaslike televisiebedryf vir 'n geruime tyd en sy word benoem vir 'Beste Aktrise' in `n televisie-komedie vir haar rol in 'Troukoors'.
Die SAFTAS (South African Film and Television Awards) sal vanjaar 2 en 3 September by Sun City plaasvind en sal uitgesaai word op DStv-Kanaal 161 op 'Mzanzi Magic'.
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
What is HYROX? Rozanne McKenzie shares her experience
Never heard of HYROX before? Well, fitness queen Rozanne McKenzie took on …
The Drive with Rob & Roz 1 day, 3 hours ago -
Local airline announces significant changes in ticket pricing
South Africa’s biggest low-cost airline announced in March 2026 that it wi…
Breakfast with Martin Bester 1 day, 17 hours ago