Bekendes skitter op die kykNET Fiëstas-bloutapyt
Updated | By Scenic Drive With Rian
Philicity Reeken het saam met dié kunstenaars op die kykNET Fiëstas-bloutapyt gesels - kyk die video hieronder!

Dit was ‘n besonderse aand, met dié dat die tiende bestaansjaar van die kykNET Fiëstas vanjaar gevier word.
Dié gesogte toekenningsgeleentheid is in 2010 in die lewe geroep – nie net om erkenning te gee aan grensverskuiwende en gehaltewerk wat op feesverhoë op- en uitgevoer word nie, maar ook om saam met ander rolspelers die skep van kreatiewe werk in Afrikaans te koester en te bevorder.
LEES OOK: kykNET Fiëstas: Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wen 2019 se Fees van die Jaar
Die Scenic Drive se Philicity Reeken het die spoggeleentheid Sondagaand in Kaapstad bygewoon - en skouers geskuur saam met bekendes soos Kay Smith, Rolanda Marais, Elana Afrika-Bredenkamp, Pieter-Dirk Uys en Elize Cawood.
Een van die hoogtepunt van die aand was beslis die mode op die blouptapyt.
Hier is van ons gunsteling-uitrustings:
Eden Claasens

Rehane Abrahams

Ilse Klink

Cintaine Schutte

Kay Smith

Show's Stories
-
Julia Church is our dance song inspiration in 2021
Based in the UK by way of Durban, Julia Church grew up enamoured by the ...
Love Songs with Danny Painter 9 hours ago -
EXCLUSIVE: Vice-President Kamala Harris' close friend shares childhood memories
Close friend of Kamala Harris, the new Vice-President of the United Stat...
The Scenic Drive with Rian 10 hours ago