KYK: Worcester-paartjie vier troue by McDonald's
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Daar was min geld, maar hulle het steeds die dag spesiaal gemaak, en dit by McDonald's gevier.

Tayla en haar man Ebrahim Samboe het die land aan die gons nadat hulle die spesiale dag by McDonald's gevier het.
LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel en mede-akteur smoorverlief
Die Worcester-paartjie het 'n eenvoudige kerkseremonie gehad en het toe na die tyd die dag op 'n spesiale noot geëindig.
Volgens berigte, het die paartjie genoem dat hul finansiële omstandighede hulle nie sal onderkry nie. Hulle het seker gemaak dat hulle steeds die dag kon spesiaal maak, al was dit eenvoudig.
LEES: Sisulu: Skole wat nie 50/50 wit en swart is nie móét sluit
Die paartjie het by die kerk ontmoet, maar dit was glad nie hul plan om na ses maande te trou nie.
Toe hulle eers drome begin kry het, toe was dit 'n bevestiging dat hulle vir mekaar bedoel is.
Kyk na die pragtige foto's hieronder:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
The Rolling Stones tease new single with Lady Gaga and Stevie Wonder
The new track will be on The Rolling Stones’ upcoming 'Hackney Diamonds'...
Breakfast with Martin Bester 18 minutes ago -
VIDEO: Man fights group of hijackers and survives
These hijackers messed with the wrong couple.
The Drive with Rob & Roz 14 hours ago