Skreeusnaakse ’Ek is moeg’ video gaan jou dag maak!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Is jy moeg na ’n volle jaar van harde werk? Hierdie video sal definitief jou dag maak!

2018 was 'n lang jaar met groot politieke veranderinge en werks verpligtinge.
Intussen moes ons onsself bekommer oor ons persoonlike luwe en alles wat gepaard gaan met ’n besige dag, elke dag.
LEES MEER: Demi Lee Moore’s album reaches gold status!
’n Video doen die rondte van ’n man, Carel Pelser, wat kla oor hoe moeg hy is. In die video se hy hy is so moeg dat hy nie vers energie het om te gaap nie.
WAARSKUWING: Hierdie video bevat kru taal.
Wat is jou planne vir December om te ontspan na ’n lang jaar?
LEES MEER: “Is there a doctor on board? Please.” - Eight-hour horror flight in SA
Los gerus 'n kommentaar vir Martin Bester!
Show's Stories
-
SA singer Roan Ash talks new music and Nashville inspiration
Singer-songwriter Roan Ash is living the dream in Nashville, one of the ...
The Drive with Rob & Roz 3 minutes ago -
Prince Harry resigns from southern Africa charity
Prince Harry has quit as patron of a charity he founded in southern Afri...
The Drive with Rob & Roz an hour ago