Man toets positief vir MIV, COVID-19 en aappokke na vakansie
Updated | By Jacaranda FM
'n 36-jarige man het onlangs positief getoets vir MIV, COVID-19 en aappokke.
Daar was onlangs aangekondig dat 'n 36-jarige man positief getoets het vir MIV, COVID-19 en aappokke na 'n vakansie in Spanje.
LEES: 'Kinders het geen respek' - Skryf skool aan ouers
Die pasiënt, Italiaanse man, het 'n reeks simptome ontwikkel - insluitend moegheid, koors en 'n seer keel - nege dae nadat hy teruggekeer het van 'n reis na Spanje, waar hy onbeskermde seks gehad het.
Die man het eers positief getoets vir COVID-19.
LEES: Pornografie se greep op kinders erger as wat ouers dink
Hy het toe later klein knoppe op sy vel gekry - en op daardie stadium het die man homself na 'n hospitaal in Palermo geneem.
Daar is hy vir aappokke getoets en het daarna 'n positiewe uitslag opgelewer.
Die pasiënt is ook getoets vir ander seksuele oordraagbare infeksies (SOI). Hy het toe ook positief getoets vir MIV.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Rassie Erasmus to receive SA’s highest award for uniting the country
Rassie Erasmus will be recognised for advancing “social cohesion among Sou…
Breakfast with Martin Bester 8 hours ago -
West Rand man’s underwear car prank has SA in stitches
This is next-level pranking…
Breakfast with Martin Bester 9 hours ago