'Housewife' Mariska Thorpe deel pragfoto's van haar babaseun
Updated | By Jacaranda FM
Mariska Thorpe van 'Die Real Housewives van die Wynlande' het vroeër die maand aangekondig dat haar babaseun gebore is.
Mariska Thorpe van 'Die Real Housewives van die Wynlande', en haar man, Quintus, het vroeg Vrydagoggend die pragtigste foto's van hul babaseun gedeel.
LEES: "Ek is biseksueel," sê gewilde 'Klein Karoo'-akteur se vrou
Vroeër die maand, het Thorpe aangekondig dat haar babaseun gebore is.
Hulle babaseun se naam is Sweden Luke Thorpe.
LEES: "Ons het nie gedink hy gaan dit maak nie," sê Nádine
Thorpe het in Mei vanjaar op 'n episode van 'Real Housewives' bekend gemaak dat haar dogter Ocean Noa (2) 'n ousus gaan word.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Instagram/ Mariska Thorpe
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Plans to crackdown on spam calls in South Africa
If you are as tired of receiving multiple spam calls daily as we are, he...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 3 hours ago -
LOOK: R430,000 for one night in South Africa's most expensive Airbnb
From butlers to private aeroplane runways, these lavish listings are bri...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 5 hours ago