KYK: 'Binnelanders' en 'Legacy' se Mila Guy smoorverlief
Updated | By Dean Paulse
Die gewilde aktrise Mila Guy en akteur Bennie Fourie is smoorverlief.
Die aktrise Mila Guy wat die rolle van Chloë Evans in 'Legacy' en Zanel 'Zee' Jordan in 'Binnelanders' vertolk is smoorverlief.
LEES: Ontmoet 'Plaasjapie' se stadjapies!
Guy en akteur Bennie Fourie het hul liefde vir mekaar op Instagram bekend gemaak.
Die nuus het duisende aanhangers verras, omdat Guy so privaat is.
LEES: Riaan Benadé verwelkom eerste baba
Hulle het saam op stel gewerk vir die reeks, 'Hotel' waarin sy die rol van Malanie Schmidt vertolk het en hy Dodgy Mike vertolk het.
Fourie was ook een van die skrywers van die reeks.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Instagram/ Mila Guy
Show's Stories
-
Report reveals that majority of unpaid TV licences are owed by Government
The SABC itself had admitted that the TV licence schemes are no longer r...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 9 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 10 hours ago