KYK: Damian Engelbrecht van 'Boer Soek 'n Vrou' is verloof!
Updated | By Jacaranda FM
Boer Damian Engelbrecht van die gewilde kykNET-realiteitsreeks, 'Boer Soek 'n Vrou' is verloof!
'Boer Soek 'n Vrou' se eerste gay-deelnemer het in 2019 die meeste briewe van die publiek ontvang.
Boer Damian Engelbrecht is 'n passievolle skaap-en-beesboer van Bapsfontein in Gauteng en was op soek na sy ideale man. Hy beskryf homself as "een met die natuur."
LEES: Armand Aucamp en Sean van Noordwyk vier twee jaar saam!
Boer Damian het ingeskryf vir liefde, maar ongelukkig het dinge nie vir hom uitgewerk nie.
'n Paar jaar later en hy het ware liefde gevind.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder ontsnap modderstorting in Franschhoek
Boer Damian is verloof aan die aantreklike Jean Visser.
Die paartjie het onlangs in Stellebosch by Hazendal Wynlandgoed verloof geraak.
Veels geluk, Damian en Jean!
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
This list reveals what makes you a "Bad" South African
According to South Africans, if you do any of these things, you are a "b...
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Oscars host jokes about being “last human host”, Netflix, Amazon and more
Legendary comedian and talk show host Conan O’Brien didn’t hold back in ...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago