KYK: Bakkie vernietig na man in seekoei vasry

KYK: Bakkie vernietig na man in seekoei vasry

'n Man in Limpopo is beseer na hy met sy bakkie in 'n seekoei vasgery het.

Hippo and bakkie
Twitter/ Screenshot

'n Bestuurder is beseer na sy bakkie 'n seekoei op die R81 naby Mooketsi in Limpopo getref het.

KYK: Vrou jaag dief in Pretoria-koffiewinkel

Díe ongeluk het na berigte Maandag in die oggendure van die dag plaasgevind.

Volgens, Arive Alive het die drywer klein beserings opgedoen tydens die ongeluk. 

"Plaaslike owerhede was op die toneel vir hulp," het die Arive Alive verslag gelees.

Gretha Wiid: "Nie 'n ondersteuner" van die LGBTQI+ advertensies

Daar is verder nie enige inligting oor die voorval of oor die seekoei se toestand nie.

Onder is 'n video van die beweerde seekoei na die ongeluk:

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories