KYK: Vrou jaag dief in Pretoria-koffiewinkel

KYK: Vrou jaag dief in Pretoria-koffiewinkel

Sekuriteitskameras het die oomblik vasgevang toe 'n vrou in Pretoria agter 'n dief aan gehardloop het na hy haar vriendin se selfoon gesteel het.

Man grabs phone
TikTok/ Screenshot

Misdaad het 'n norm geword in meeste Suid-Afrikaners se daaglikse lewe, maar mens kan nie steeds nie help om geskok te wees wanneer jy dit sien nie. 

'n Pretoria-vrou (@shaykrumples) het 'n video op sosiale media gedeel wat wys hoe haar selfoon uit haar hand gesteel word.  

@shaykrumples My friend and I were involved in this disturbing incident at the Seattle Coffee in Hatfield, Pretoria. It is so sad how vigilant we have to be nowadays 😤 Please be careful out there ‼️ #tiktoksouthafrica #fyp #foryoupage ♬ original sound - Shaylee BK

Sekuriteitskameras het díe oomblik vasgevang waar die dief agter haar en haar vriendin opkruip en die selfoon gryp. 

Gretha Wiid: "Nie 'n ondersteuner" van die LGBTQI+ advertensies

Sonder om te dink het die slagoffer se vriendin agter die dief aan gehardloop en hom uit die winkel uit gevolg.

Die twee vrouens was in 'n koffiewinkel in Pretoria toe die voorval plaasgevind het.

Die video eindig met die hele winkel wat gespanne kyk hoe die vriendin after die dief aan hardloop. 

KYK: Sanger Heinz Winckler sê Sexpo advertensies is "onaanvaarbaar"

"Ek en my vriend was betrokke by ‘n steurende voorval in Seattle Coffee in Hatfield, Pretoria. Dit is so hartseer hoe waaksaam mens deesdae moet wees. Wees asseblief versigtig," het @shaykrumples om haar plasing gekryf.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories