KYK: Bruidegom daag op in kis by troue

KYK: Bruidegom daag op in kis by troue

'n Bruidegom het opgedaag in 'n kis by sy troue - en het sosiale media verbruikers geskok gelaat. 

Coffin at funeral / iStock
Coffin at funeral / iStock

Troues is 'n spesiale oomblik in enige persoon se lewe. Van die rok tot die blomme - alles is - gewoonlik - net perfek. 

LEES: Daar is tans 6,8-miljoen Afrikaanssprekendes in SA

Maar om op te daag in 'n kis is dalk bietjie vreemd?

'n TikTok-video doen tans die rondtes op sosiale media van 'n man wat opdaag in 'n kis by sy troue. 

LEES: Neels van Jaarsveld spog met nuwe liefde

Die video het 'n herrie op sosiale media veroorsaak. 

Die video wys hoe die kis na die kansel gedra word - en is deur miljoene mense gekyk. 

LEES: Melinda Bam wys haar babamagie

Baie mense het gedink dit was onvanpas en oneerbiedig. 

Die gaste was verbaas en onseker oor wat gebeur. 

Kyk na die video hieronder: 

@tobz88 Tell me you’re dramatic without telling me you’re dramatic. #wedding #walkingdowntheaisle #areyoukiddingme #getthefucouttahere #tildeathdouspart ♬ Rest In Peace - Dorothy

Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories