'Alles Malan'-aktrise deel prag troufoto's op sosiale media
Updated | By Scenic Drive With Rian
Kyk net die pragtige rok!

In Desember 2021, het die aktrise Greteli Finchan van 'Alles Malan' verloof geraak aan Juan de Swardt.
LEES: 'Die Byl' se Waldemar Schultz en span terug vir vierde seisoen
Die talentvolle Finchan is tans beter bekend vir haar rol as 'Elani Malan' in die gewilde dramareeks.
Op die dag wat die tweede seisoen van die program begin het, 30 November, het Finchan se kêrel, Juan de Swardt, die groot vraag gevra.
LEES: Dominee met rooi lippe het SA aan die gons
Finchan is ook bekend vir haar rol in die Netflix-drama, 'Blood And Water' as die moeilike 'Reese van Rensburg'.
Paar maande later, en die paartjie is getroud.
LEES: Springbok Eben Etzebeth se meisie 'n gewilde sepiester
Frinchan het die pragtigste troufoto's op haar persoonlike Instagram-blad gedeel.
Die paartjie is op 02/02/2022 getroud.
Kyk na die foto's hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Instagram/ Greteli Finchan
Show's Stories
-
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 13 hours ago -
Mother elephant thanks man for giving baby elephant water
As we celebrate a day that comes with sadness and triumph, we look at th...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 13 hours ago