Britney Spears keer terug na Instagram ná troue

Britney Spears keer terug na Instagram ná troue

Die 40-jarige popster Britney Spears het na 'n week nadat sy haar Instagram gedeaktiveer het, wéér geaktiveer

Britney Spears and Sam Asghari
Britney Spears and her partner Sam Asghari/ Instagram (@britneyspears)

Britney Spears wat verlede Donderdag die foto-deelplatform verlaat het, is vroeër vandeesmaand met Sam Asghari getroud. 

LEES: 'Binnelanders' se Cindy Swanepoel vind liefde by mede-akteur

Die 'Toxic'-treffermaker het vertel hoe sy verhuis het, en sy erken dit was nie die slimste ding om te doen nie omdat sy nie tyd gehad het om op wittebrood te gaan nie.

LEES: Simoné Pretorius gesels oor ma-wees, Mej. Suid-Afrika en die toekoms

Spears het Woensdag in haar eerste plasing op Instagram geskryf wat gelui het, "Was nog nie op my wittebrood nie. Getroud en in 'n nuwe huis ingetrek omstreeks dieselfde tyd. Nie die slimste ding om te doen nie".

Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:

Volg ons op sosial media: 

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories