KYK: Jennifer Lopez stel dogter as "hulle" bekend
Updated | By Scenic Drive with Rian
Amerikaanse sangeres en aktrise Jennifer Lopez het onlangs haar 14-jarige dogter as "hulle" voorgestel.
In 'n onlangse duet, opgevoer deur die 52 jarige Amerikaanse-sangeres Jennifer Lopez en haar 14-jarige dogter Emme Maribel Muiz, het die paar baie lof ontvang, maar nie vir die liedjie self nie.
LEES: Springbok Koeksisters in Pretoria het wéér krag!
Lopez is uiters talentvol en dit is baie oënskynlik dat sy haar goeie kunstenaar-gene aan haar dogter oorgeplaas het. Dié twee het onlangs die verhoog by die LA Dodgers Blue Diamond Gala gedeel.
Hulle was voorheen in die kollig toe Lopez deel van die Super Bowl Pepsi-vertoning in 2020 was.
LEES: Gewilde 'Getroud Met Rugby'-paartjie deel opwindende nuus
Lopez het Emme wat geslagsneutraal is, voorgestel as "hulle".
In 'n video van die geleentheid wat deur TikTok-gebruiker @christinathesupermom geplaas is, is die optrede te sien.
@christinathesupermom Jennifer Lopez JLO surprises audience at at the Blue Diamond Gala by the Dodgers foundation. Excuse shaky camera at end I was in shock myself.#jlo #jenniferlopez #jloandemme #dodgersfoundation #bluediamondball #jlosurpriseguest #tmz #jloperformance ♬ original sound - ChristinaTheSupermom
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Ecstatic celebrations as Spaniards fete World Cup triumph
Thousands of ecstatic Spanish fans in Madrid belted out Queen’s song ‘We A…
Breakfast with Martin Bester 12 hours ago