Bekendes skitter op die kykNET Fiëstas-bloutapyt

Bekendes skitter op die kykNET Fiëstas-bloutapyt

Philicity Reeken het saam met dié kunstenaars op die kykNET Fiëstas-bloutapyt gesels - kyk die video hieronder!

kykNET Fiëstas

Dit was ‘n besonderse aand, met dié dat die tiende bestaansjaar van die kykNET Fiëstas vanjaar gevier word. 

Dié gesogte toekenningsgeleentheid is in 2010 in die lewe geroep – nie net om erkenning te gee aan grensverskuiwende en gehaltewerk wat op feesverhoë op- en uitgevoer word nie, maar ook om saam met ander rolspelers die skep van kreatiewe werk in Afrikaans te koester en te bevorder.

LEES OOK: kykNET Fiëstas: Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wen 2019 se Fees van die Jaar

Die Scenic Drive se Philicity Reeken het die spoggeleentheid Sondagaand in Kaapstad bygewoon - en skouers geskuur saam met bekendes soos Kay Smith, Rolanda Marais, Elana Afrika-Bredenkamp, Pieter-Dirk Uys en Elize Cawood. 

Een van die hoogtepunt van die aand was beslis die mode op die blouptapyt. 

Hier is van ons gunsteling-uitrustings:

Eden Claasens

Eden Claasens
kykNET/ Retha Ferguson and Lindsey Appolis

Rehane Abrahams

Rehane Abrahams
kykNET/ Retha Ferguson and Lindsey Appolis

Ilse Klink

Ilse Klink
kykNET/ Retha Ferguson and Lindsey Appolis

Cintaine Schutte

Cintaine Schutte
kykNET/ Retha Ferguson and Lindsey Appolis

Kay Smith

Kay Smith
kykNET/ Retha Ferguson and Lindsey Appolis

Show's Stories