Kurt Darren oor die storie agter legendariese enkelsnit, ‘Kaptein’

Kurt Darren oor die storie agter legendariese enkelsnit, ‘Kaptein’

Luister na die unieke storie hieronder! 

Kurt Darren
Jacaranda FM

Daar is 'n verskeidenheid Afrikaans musiekgenres maar wat is nou lekkerder as die langpad en ‘Kaptein’ op die radio? Niks nie!

‘Afrikaans Gaan Global’ bied ‘n regstreekse uitsending van ‘Afrikaans Gaan Global’ aan met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Ricus Nel, APPEL en Pieter Koen as gasheer.

Kurt Darren het Vrydagoggend, een dag voor die uitsending met Breakfast with Martin Bester gesels.

READ: 'OppieStoep' verwelkom ‘n nuwe aanbieder saam met Pietman 

Kurt sê, “Die stories agter die liedjies is baie spesiaal. Ons gaan jou vertel hoekom ons spesifieke liedjies geskryf het. Het jy al ooit gewonder wat ‘Skarumba’ is en hoe is ‘Kaptein’ geskryf is? Dit gaan pret wees vir die hele familie teen net R100 en die produksie is net so goed soos ‘n TV uitsending s’n.” 

Kurt het vir die Breakfast with Martin Bester luisteraars die unieke storie verduidelik agter die legendariese liedjie.’ ‘Kaptein het geskiedenis en dis nou al 13 jaar oud!

READ: "Nog nooit was die woord positief so negatief" - Sangeres Nádine

Luister na die Audio on Demand en kry jou kaartjies hier

Image credit: Jacaranda FM/Scenic Drive with Rian

Show's Stories