KYK: Corlea Botha is verloof!

KYK: Corlea Botha is verloof!

Afrikaanse sangeres Corlea Botha het Donderdag haar verlowing bekend gemaak!

Corlea Botha
Facebook/ Screenshot

Die sangeres Corlea Botha en haar twee-jaar lange kêrel Juandré Marais, ook bekend as JD Mars, het Donderdag hulle verlowing bekend gemaak. 

KYK: Bernice West en Jannes Erasmus is verloof!

Op 'n plasing op Facebook het die 'Swart Koffie' sanger foto's en 'n video gedeel om haar verlowing bekened te maak. 

"Dit was ‘n 'magical' dag wat ek vir NIKS sal verruil nie. My hart is gelukkig! I love you JD Mars," het sy op haar plasing geskryf.

KYK: 'Binnelanders' en 'Legacy' se Mila Guy smoorverlief

Die video op Facebook wys 'n uitsappie van die paartjie waar tydens die verlowing waarskynlik plaasgevind het. 

Aan die einde van die video klink die twee 'n glasie terwyl Botha spog met die nuwe ring aan haar vinger. 

Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Volg ons op sosiale media: 

Foto: Facebook/ Screenshot

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories